|
|
|
Black Mussel ... ...is op die grondvlak in die Oostelike-vleuel geleë. Die koningsgrootte bed kan omskep word in 2 enkelbeddens indien nodig. Pragtige uitsig oor die fynbos vanaf jou eie private stoep. |
|
White Mussel ... ... is 'n Noordaansig dubbelkamer met 'n "Queen"-grootte bed. Die kamer is op die grondvlak in die Oostelike-vleuel geleë. Die skoupelagtige seeuitsig vanaf jou eie private stoep sal jou verras. |
|
Oyster... ... geleë op die boonste vloer van die Oostelike vleuel en het 'n pragtige see uitsig. Die kamer het 'n "Queens"-grootte bed. Die asemrowende sonsondergang sal jou uitnooi vir 'n skemerkelkie op jou eie private stoep. |
|
Perlemoen ... ...is op die boonste vlak aan die Oostelike vleuel geleë en is bekend vir die pragtige sonopkoms. Die twee enkelbeddens kan in 'n koningsgrootte bed omskep word. Dit is perfek as 'n byvoegsel tot die Oyster kamer vir familie. "Virtual" toer sal eersdaags daar wees. |
| Al die kamers het : | |
|
|
|
Daaglikse kamerdiens word aangebied (Maandag tot Saterdag). Publieke vakansiedae uitgesluit. Ontbyt word bedien by die groot tafel waar die dag se plannne bespreek word (Kontinentale gedurende die week en oor naweke Engelse ontbyt). |
|