|
GPS
Breedtegraad: -32.8167; Lengtegraad: 17.8833 |
![]() |
Rigting aanwyser
Vanaf Kaapstad (Ongeveer 120km)
Neem die R27 vanaf Kaapstad (Weskuspad). Na ‘n treinbrug draai links op die R45 in die rigting van Vredenburg. Volg die hoofstraat deur die dorp Vredenburg. Daarvandaan is dit nog ongeveer 15km na Paternoster. Net voor Paternoster, teen die afdraend van die laaste heuwel, kyk uit vir ‘n padteken aan die linkerkant vir Farr Out B&B.
Draai links in “Pelgrimsrust” (wit mure by ingang) en volg die pad. Na ongeveer 200m draai links en volg die teken. Farr Out is op die hoogste punt van die heuwel. Volg die skulpiespad en na ongeveer 200m sal jy by jou bestemming wees.
Noord van Malmesbury op die N7, draai links op die R45. Gaan verby Hopefield in die rigting van Vredenburg.
Volg die hoofstraat deur die dorp Vredenburg. Daarvandaan is dit nog ongeveer 15km na Paternoster. Net voor Paternoster, teen die afdraend van die laaste heuwel, kyk uit vir ‘n padteken aan die linkerkant vir Farr Out B&B.
Draai links in “Pelgrimsrust” (wit mure by ingang) en volg die pad. Na ongeveer 200m draai links en volg die teken. Farr Out is op die hoogste punt van die heuwel. Volg die skulpiespad en na ongeveer 200m sal jy by jou bestemming wees.
Volg die grondpad na Paternoster. Aan die einde van die grondpad, draai links in die rigting van Vredenburg (Die sportgronde is aan jou regterkant).
Draai regs in “Pelgrimsrust” (wit mure by ingang) en volg die pad. Na ongeveer 200m draai links en volg die teken. Farr Out is op die hoogste punt van die heuwel. Volg die skulpiespad en na ongeveer 200m sal jy by jou bestemming wees.










