Sloganimage007

Te ete by Farr Out: Bederf jouself met 'n tipiese Weskus ete.  Bespreking is noodsaaklik. 'n Groep van 4 (minimum) of meer. Tel: 022 752 2222

FarrOutRestaurant

Skatkis Restaurant kyk uit oor die baai en dorp. Die panoramiese uitsig alleen maak 'n besoek die moeite werd. Ontdek die skatte van die spyskaart... Tel: 022 752 2023

PaternosterLodgeSkatkis

Voorstrandt Restaurant geleë op die strand met 'n uitstekende seekos spyskaart. Geniet ete  binne of buite op die stoep. Nou ook sushi beskikbaar! Tel: 022 752 2038

Voorstrandt

Noisy Oyster verwelkom jou na Paternoster se Weskus ondervinding. Die span "misfits", 'n toegewyde groep tot voedsel, wyn en goeie tye. Tel: 022 752 2196

NoisyOyster

Paternoster Hotel is 'n welbekende landmerk op die Weskus. Hul bied lewendige sport uitsendings aan in 'n feestelike atmosfeer. Tel: 022 752 2703

PaternosterHotel

Gaaitjie Restaurant, wat direk op die strand geleë is, bied aan uitstekende Cuisine in 'n fantastiese atmosfeer. Nader aan die strand en jy sal nat word... Tel: 022 752 2242

Gaaitjie

Oep Ve Koep bied ontbyt en ligte middagetes in hulle snoesig omheinde tee tuin. Tel: 022 752 2632

OepVeKoep

Strandloper in Langebaan is 'n informele opelug seekos restaurant op die strand. Verwag 'n 10 gang maaltyd van mossels tot kreef.  Alles word op 'n oop vuur voorberei. Besprekings is noodsaaklik. Tel: 022 772 2490

Strandloper
 

bookingbuttonbig_AFR

Convert 

into