Stap na Paternoster

On February 23, 2019
Posted by Marion
Glaudia by 072 238 8218 of die kerkkantoor by 022 763 1353 vir inligting.
Categories: Religion, Fun, Sport, Activity, Nature
Hits: 92
Dei NG gemeente St Helenabbvai se jaarlikse Stap na Paternoster begin om 08 van die Chubb. Koste is R 50 en sluit "n ete in. Kontak Glaudia by 072 238 8218 of die kerkkantoor by 022 763 1353 vir inligting.